Loading...


South Seas Butchery & Seafood Cc
0466242277
Corner of Albany & Hallier St, 6170, Port Alfred, Eastern Cape, South Africa





















Ons bestaan reeds van 2002, Ek en Sandra het die besigheid gekoop in June 2005. Het 8 personeel lede, wat almal reeds meer as 3 jaar vir ons werk.

Ons koop net A graad vlels, en glo in goeie prys, goeie kwaliteit en goeie diens.

Ons glo daarin om ons eie kouevleise te maak, cabanossi, biltong en dro??-wors word nog op die ou tradisionele manier gemaak.

Ons Brawn is van die beste gehalte, ons maak ook voorsiening vir kli??nte wat "MSG" vry produkte benodig.




                                                                        
X

Install App

This div will appear on top of other content.