Byekorf Naskool
0825303401
0825303401
Directions
WhatsApp
4 Van Reenen street, Verwoerdpark., Alberton, Gauteng, South Africa

Wees gerus, by Byekorf Naskool Sentrum, kry jou kind die beste van alles:
- Huiswerk hulp deur -n gekwalifiseerde juffrou
- Tuisgemaakte middag ete, en -n versnapper laat middag.
- Rekenaar beskikbaar vir skooltake
- Swemgeriewe vir die warm somers middae
- Vervoer vanaf skool na nasorg sentrum.
- Prettige vakansie programme en uitstappies